Venue

a34bdde843250609f47aad3cf9154c01c48f1c8a
sideswirl

Die Venue & Verblyf

Accolades Boutique Venue het 10 Kamers beskikbaar.

8 kamers met 2 beddens, en 2 kamers met 3 beddens

Ons sal dit graag wil he dat die hele venue oorgevat word deur die Le Roux's, Fauries en vriende

Kamers is beskikbaar @ R520.00 per person wat deel

Dit sluit ook 'n BAIE groot Ontbyt in!!

Vir die wat wil snuffel - hier is die Webtuiste

www.accolades.org.za

Onthou om asb vroegtydig u eie bespreking vir verblyf te maak.

Dit sal so gereel wees met die Venue dat dit vir ons troue is.

 

Naby die trou venue is daar ook 2 gaste huise.

Big Tree Bed & Breakfast (Bigtreebb.com)

Midrand Global Village Bed & Breakfast (Midrandglobalvillage.co..za)

Kontant kroeg is beskikbaar.

Daar is ook 'n Corkage fooi van R_____ vir die wat hulle eie wyn wil bring

sideswirl2
10 Corina Rd
Elma Park
Edenvale
1641
ZA
Get Directions